Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Kategoria: Uskonto ja Hengellisyys
  • 2066 
    - Inleiding; Wees sterk en vasberade (Josua 1:1-9)
    Wed, 05 Oct 2022
  • 2065 
    - Die seën en dood van Moses (Deuteronomium 33:1-34:12)
    Tue, 04 Oct 2022
  • 2064 
    - Moses se lied; sy dood word voorspel (Deuteronomium 32:1-32)
    Mon, 03 Oct 2022
  • 2063 
    - Twee vaste getuies; 'n lied en die wet (Deuteronomium 31:1-30)
    Fri, 30 Sep 2022
  • 2062 
    - Môre word vandag bepaal (Deuteronomium 29:1-30:20)
    Thu, 29 Sep 2022
Näytä lisää jaksoja

Lisää uskonto ja hengellisyys-podcasteja

Lisää uskonto ja hengellisyys kansainvälisiä podcasteja