
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2374 - Inleiding; Psalms 1+2 (Psalms 1:1-2:12)

2374 - Inleiding; Psalms 1+2 (Psalms 1:1-2:12)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Altri episodi
-
2374 - Inleiding; Psalms 1+2 (Psalms 1:1-2:12)Mon, 11 Dec 2023
-
2373 - Laaste waarskuwings, groet en slot (Galasiёrs 6:11-18)Fri, 08 Dec 2023
-
2372 - Dra jy ander se laste? (Galasiёrs 6:1-10)Thu, 07 Dec 2023
-
2371 - Lei jy 'n ou of 'n nuwe lewe (Galasiёrs 5:19-26)Wed, 06 Dec 2023
-
2370 - Laat jou deur die Gees beheer (Galasiёrs 5:13-18)Tue, 05 Dec 2023
Mostra più episodi
5

Altri podcast di religione e spiritualità
-
Noche de Misterio
-
Joel Osteen Podcast
-
深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
-
الشيخ سعود الشريم
-
L'ofici de viure
-
Dante Gebel
-
الشيخ مشاري العفاسي
-
轻音乐|催眠音乐|超熟睡冥想瑜伽
-
Iker Jiménez Confidencial
-
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
-
Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
-
The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition

Altri podcast internazionali di religione e spiritualità
Trova la tua radio