Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Kategorie: Religion und Spiritualität
-
2188- Joahas regeer oor Israel; Amasia oor Juda (2 Konings 13:1-14:22)Fri, 24 Mar 2023
-
2187- Joas, koning van Juda (2 Konings 11:1-12:21)Thu, 23 Mar 2023
-
2186- Konings Joram en Ahasia van Juda; Jehu van Israel se bloedbad (2 Konings 8:16-10:36)Wed, 22 Mar 2023
-
2185- n Weduwee kry haar grond terug; Koning Gasael (2 Konings 8:1-15)Tue, 21 Mar 2023
-
2184- Nog drie wonderwerke deur Elisa (2 Konings 6:1-7:20)Mon, 20 Mar 2023
Weitere Folgen anzeigen
5
Weitere religion und spiritualität-Podcasts
-
Joel Osteen Podcast
-
Noche de Misterio
-
Iker Jiménez Confidencial
-
Vatican News Tiếng Việt
-
L'ofici de viure
-
Unashamed with Phil & Jase Robertson
-
หลวงพ่อปราโมทย์ ปาโมชฺโช วัดสวนสันติธรรม
-
Alzain Mohamed Ahmed
-
القارئ عبدالباسط عبدالصمد - المصحف المجود - Abdulbasit Abdulsamad - Almusshaf Al Mojawwad
-
قصص الأنبياء
-
The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
-
Código Misterio
Weitere internationale religion und spiritualität-Podcasts
-
تلاوات نادرة
-
深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
-
The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
-
KH. Zainuddin MZ
-
Bibelen Leth fortalt
-
Dante Gebel
-
พระธรรมโกศาจารย์ (พุทธทาสภิกขุ)
-
Tony Evans' Sermons on Oneplace.com
-
Las Historias Ocultas de la Mano Peluda
-
魂に目覚める「魔法の知恵袋」
-
법륜스님의 즉문즉설
-
Durch die Bibel @ ttb.twr.org/german