Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans de Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

2482 - Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2482 - Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

Más episodios

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2482 - Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)
    Thu, 09 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2481 - Die voordele van wysheid (Spreuke 2:1-22)
    Wed, 08 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2480 - Oor misdadigers; 'n wyse vrou (Spreuke 1:8-33)
    Tue, 07 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2479 - Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)
    Mon, 06 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2478 - Briefslot (Efesiërs 6:21-24)
    Fri, 03 May 2024
    Play
Mostrar más episodios
Microphone

Más podcasts de religion y espiritualidad

Microphone

Más podcasts internacionales de religion y espiritualidad