Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

2486 - Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2486 - Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

Altri episodi

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2486 - Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)
    Wed, 15 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2485 - Waarskuwings teen die slegte vrou (Spreuke 5:1-23)
    Tue, 14 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2484 - Wat gaan in jou hart aan? (Spreuke 4:1-27)
    Mon, 13 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2483 - Wysheid bring sukses en sekerheid (Spreuke 3:13-35)
    Fri, 10 May 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2482 - Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)
    Thu, 09 May 2024
    Play
Mostra più episodi
Microphone

Altri podcast di religione e spiritualità

Microphone

Altri podcast internazionali di religione e spiritualità