Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
2479 - Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)
2479 - Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
More episodes
-
2479 - Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)Mon, 06 May 2024
-
2478 - Briefslot (Efesiërs 6:21-24)Fri, 03 May 2024
-
2477 - Paulus vra voorbidding (Efesiërs 6:18-20)Thu, 02 May 2024
-
2476 - Soldaat bly op jou pos (Efesiërs 6:14-17)Wed, 01 May 2024
-
2475 - Die Christen se wapenrusting (Efesiërs 6:10-13)Tue, 30 Apr 2024
Show more episodes
5
More religion & spirituality podcasts
- Noche de Misterio
- Joel Osteen Podcast
- 深度睡眠|解压|冥想|疗愈养生|艺术疗愈|白噪音|助眠音乐|轻音乐|苏阳阳频道
- Iker Jiménez Confidencial
- หลวงพ่อจรัญ ทักขญาโณ
- Mystères & Inexpliqués - Le podcast sur les affaires paranormales
- L'ofici de viure
- Unashamed with the Robertson Family
- تلاوات نادرة
- Dante Gebel Live
- الشيخ فارس عباد
- Miguel Angel Cornejo
More religion & spirituality international podcasts
- The Ted and Austin Broer Show - MP3 Edition
- Joyce Meyer Enjoying Everyday Life® Radio Podcast
- الشيخ سعود الشريم
- Van Verslaving naar Vrijheid
- قصص القرآن
- الشيخ عبدالله خياط
- The Endtime Show | Endtime
- K.H. ZAINUDDIN MZ
- The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz)
- Código Misterio
- تفسير القرآن الكريم
- オカルト捜査官のFOIラジオ
Find your radio station